Psalm 102:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 My hart is getref net soos die plante en is verdor,+Want ek het vergeet om my voedsel te eet.+ Jesaja 40:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die groen gras het verdroog, die bloeisel het verwelk,+ want die gees van Jehovah het daarop geblaas.+ Waarlik, die volk is groen gras.+ Jakobus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en die ryke+ hom oor sy vernedering, want soos ’n blom van die plantegroei sal hy verbygaan.+ 1 Petrus 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+
7 Die groen gras het verdroog, die bloeisel het verwelk,+ want die gees van Jehovah het daarop geblaas.+ Waarlik, die volk is groen gras.+
24 Want “alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid daarvan is soos ’n grasbloeisel;+ die gras verdor en die blom val af,+