6 Esra het toe voor die huis van die ware God opgestaan en na die eetsaal+ van Joʹhanan, die seun van Elʹjasib, gegaan. Hoewel hy daarheen gegaan het, het hy geen brood geëet+ en geen water gedrink nie, want hy het oor die ontrouheid van die ballinge getreur.+