1 Konings 22:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Uiteindelik het ’n gees+ vorentoe gekom en voor Jehovah gaan staan en gesê: ‘Ek sal hom mislei.’ Daarop het Jehovah vir hom gesê: ‘Hoe?’+ Hebreërs 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ook sê hy met betrekking tot die engele: “En hy maak sy engele geeste en sy openbare dienaars ’n vuurvlam.”+
21 Uiteindelik het ’n gees+ vorentoe gekom en voor Jehovah gaan staan en gesê: ‘Ek sal hom mislei.’ Daarop het Jehovah vir hom gesê: ‘Hoe?’+
7 Ook sê hy met betrekking tot die engele: “En hy maak sy engele geeste en sy openbare dienaars ’n vuurvlam.”+