Psalm 104:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat sy engele geeste maak,+Sy dienaars ’n verterende vuur.+ Hebreërs 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ook sê hy met betrekking tot die engele: “En hy maak sy engele geeste en sy openbare dienaars ’n vuurvlam.”+ Hebreërs 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+
7 Ook sê hy met betrekking tot die engele: “En hy maak sy engele geeste en sy openbare dienaars ’n vuurvlam.”+
14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+