Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Wanneer ek vir julle die stawwe verbreek het waaraan ringvormige brode gehang word,+ dan sal tien vroue julle brood in net een oond bak en julle brood volgens gewig teruggee;+ en julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+

  • Jesaja 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want kyk! die ware Heer,+ Jehovah van die leërs, neem uit Jerusalem+ en uit Juda steun en stut weg, die hele steun van brood en die hele steun van water,+

  • Esegiël 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hy het verder vir my gesê: “Mensekind, kyk, ek verbreek die stawwe waaraan ringvormige brode gehang word,+ in Jerusalem, en hulle sal brood volgens gewig en in angstige besorgdheid moet eet,+ en volgens maat en met afgryse sal hulle water drink,+

  • Handelinge 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar daar het ’n hongersnood oor die hele Egipte en Kanaän gekom, ja, ’n groot verdrukking; en ons voorvaders het geen voedsel gevind nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel