Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Op die negende+ dag van die vierde maand was die hongersnood+ swaar in die stad, en daar was geen brood+ vir die volk van die land nie.

  • Jeremia 37:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarop het koning Sedekiʹa bevel gegee, en hulle het Jeremia toe in die Voorhof van die Lyfwag onder bewaking gestel;+ en daar is daagliks vir hom ’n ronde brood uit die straat van die bakkers gegee,+ totdat al die brood in die stad op was.+ En Jeremia het in die Voorhof van die Lyfwag gebly.+

  • Klaagliedere 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Haar hele volk sug; hulle soek brood.+

      Hulle het hulle begeerlike dinge gegee vir iets om te eet, om die siel te verkwik.+

      Kyk, o Jehovah, en aanskou tog, want ek het soos ’n nikswerd vrou geword.+

  • Klaagliedere 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Dié wat met die swaard+ omgebring is, was beter daaraan toe as dié wat deur die hongersnood+ omgebring is,

      Want hulle kwyn weg, deurboor weens gebrek aan die opbrengs van die oop veld.

  • Klaagliedere 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Met gevaar vir ons siel bring ons ons brood in,+ weens die swaard van die wildernis.

  • Openbaring 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het ’n stem asof van tussen+ die vier lewende wesens+ hoor sê: “’n Liter koring vir ’n denaʹrius,+ en drie liter gars vir ’n denaʹrius; en moenie die olyfolie en die wyn beskadig nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel