Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 46:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ek sal saam met jou na Egipte aftrek en ek sal jou gewis ook weer laat optrek;+ en Josef sal sy hand op jou oë lê.”+

  • Genesis 46:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarbenewens het hulle hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän versamel het,+ saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte gekom, Jakob en sy hele nageslag saam met hom.

  • Josua 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het ek aan Isak Jakob en Esau gegee.+ Later het ek aan Esau die berg Seïr gegee om dit in besit te neem;+ en Jakob en sy seuns het na Egipte afgetrek.+

  • Handelinge 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Jakob het na Egipte afgegaan.+ En hy het gesterf;+ en so ook ons voorvaders,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel