Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Vervolgens het hy agter die man van Israel aan gegaan tot in die gewelfde tent en hulle albei deurboor, die man van Israel en die vrou, deur haar geslagsdele. Daarop is die plaag onder die kinders van Israel gestuit.+

  • Josua 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die kinders van Israel sal nie teen hulle vyande kan opstaan nie.+ Hulle sal die rug voor hulle vyande draai, omdat hulle iets geword het wat aan vernietiging oorgegee is. Ek sal nie weer met julle wees tensy julle dit wat aan vernietiging oorgegee is, uit julle midde verdelg nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel