Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En jy mag niks verfoeiliks in jou huis inbring nie, sodat jy nie soos dit ’n voorwerp word wat aan vernietiging oorgegee word nie. Jy moet dit geheel en al as ’n gruwel beskou en dit heeltemal verfoei,+ want dit is iets wat aan vernietiging oorgegee is.+

  • Josua 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat julle betref, bly net weg van dit wat aan vernietiging oorgegee is,+ sodat daar nie ’n begeerte by julle ontstaan+ en julle iets neem van dit wat aan vernietiging oorgegee is+ en die kamp van Israel iets maak wat aan vernietiging oorgegee is en dit in die ongeluk stort nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel