Eksodus 23:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Hulle mag nie in jou land woon nie, sodat hulle jou nie teen my laat sondig nie. As jy hulle gode dien, sal dit vir jou ’n strik word.”+ Rigters 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom het ek gesê: ‘Ek sal hulle nie voor julle uit verdryf nie, en hulle sal vir julle strikke word,+ en hulle gode sal vir julle as ’n lokaas dien.’”+
33 Hulle mag nie in jou land woon nie, sodat hulle jou nie teen my laat sondig nie. As jy hulle gode dien, sal dit vir jou ’n strik word.”+
3 Daarom het ek gesê: ‘Ek sal hulle nie voor julle uit verdryf nie, en hulle sal vir julle strikke word,+ en hulle gode sal vir julle as ’n lokaas dien.’”+