Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 moet julle beslis weet dat Jehovah julle God nie sal voortgaan om hierdie nasies ter wille van julle uit hulle besitting te verdryf nie;+ en hulle sal vir julle ’n val en ’n strik en ’n gesel in julle sye+ en dorings in julle oë word totdat julle vergaan het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het.+

  • Rigters 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Israel het sterk geword+ en die Kanaäniete dwangarbeid opgelê,+ en hulle het hulle nie heeltemal verdryf nie.+

  • Rigters 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom het ek gesê: ‘Ek sal hulle nie voor julle uit verdryf nie, en hulle sal vir julle strikke word,+ en hulle gode sal vir julle as ’n lokaas dien.’”+

  • Psalm 106:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En hulle het hulle afgode bly dien,+

      En dié het vir hulle ’n strik geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel