Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 55:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar u, o God, sal hulle in die diepste kuil laat afdaal.+

      Wat manne van bloedskuld en bedrog betref, hulle sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie.+

      Maar wat my betref, ek sal op u vertrou.+

  • Psalm 69:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Laat hulle ommuurde kamp woes word;+

      Laat daar in hulle tente geen bewoner wees nie.+

  • Matteus 27:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het hy die silwerstukke in die tempel gegooi en daarvandaan weggegaan en homself gaan ophang.+

  • Handelinge 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 (Hierdie selfde man dan het ’n stuk grond+ met die loon vir onregverdigheid+ gekoop, en hy het vooroor geval+ en met ’n harde geluid binne-in oopgebars, en al sy ingewande is uitgestort.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel