Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hierdie huis sal puinhope word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en sal beslis fluit en sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • Jeremia 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Maar gaan nou na my plek wat in Silo was,+ waar ek my naam eers laat woon het,+ en kyk wat ek daaraan gedoen het weens die slegtheid van my volk Israel.+

  • Matteus 23:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Kyk! Julle huis+ word vir julle verlate agtergelaat.+

  • Matteus 24:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 In reaksie hierop het hy vir hulle gesê: “Sien julle nie al hierdie dinge nie? Voorwaar, ek sê vir julle: Hier sal hoegenaamd nie ’n klip op ’n klip gelaat word wat nie afgebreek sal word nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel