Psalm 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+ Psalm 37:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar die sagmoediges sal die aarde besit,+En hulle sal hulle inderdaad verlustig in die oorvloed van vrede.+
9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+En mag u die regverdige bevestig;+En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+
11 Maar die sagmoediges sal die aarde besit,+En hulle sal hulle inderdaad verlustig in die oorvloed van vrede.+