Psalm 50:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want aan my behoort al die wilde diere van die woud,+Die diere op ’n duisend berge.+ 1 Korintiërs 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 want julle is met ’n prys gekoop.+ Verheerlik God+ dan in julle liggaam.+