Psalm 40:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Gelukkig is die man wat Jehovah sy vertroue gemaak het+En wat nie sy aangesig na uitdagende mense gekeer het nie,Of na dié wat in leuens verval nie.+ Psalm 62:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela. Jeremia 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Só het Jehovah gesê: “Vervloek is die man wat op die mens vertrou+ en wat vlees sy arm maak+ en wie se hart van Jehovah afwyk.+
4 Gelukkig is die man wat Jehovah sy vertroue gemaak het+En wat nie sy aangesig na uitdagende mense gekeer het nie,Of na dié wat in leuens verval nie.+
8 Vertrou te alle tye op hom, o volk.+Stort julle hart voor hom uit.+God is vir ons ’n toevlug.+ Sela.
5 Só het Jehovah gesê: “Vervloek is die man wat op die mens vertrou+ en wat vlees sy arm maak+ en wie se hart van Jehovah afwyk.+