Job 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Van die gebod van sy lippe wyk ek nie af nie.+Ek het die woorde van sy mond+ as ’n skat bewaar, meer as wat vir my voorgeskryf is. Psalm 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+ Psalm 119:72 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 72 Die wet+ van u mond is goed vir my,+Beter as duisende stukke goud en silwer.+
12 Van die gebod van sy lippe wyk ek nie af nie.+Ek het die woorde van sy mond+ as ’n skat bewaar, meer as wat vir my voorgeskryf is.
10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+