Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom ’n afskrif van hierdie wet in ’n boek skryf, uit dié wat in die bewaring is van die priesters, die Leviete.+

  • Psalm 119:105
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 105 U woord is ’n lamp vir my voet+

      En ’n lig vir my pad.+

  • Spreuke 1:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 en julle al my raad bly verontagsaam+ en julle my teregwysing nie aangeneem het nie,+

  • 2 Timoteus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys,+ om dinge reg te stel,+ om in regverdigheid te dissiplineer,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel