Psalm 139:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Haat ek nie dié wat u intens haat nie, o Jehovah,+En het ek nie ’n weersin in dié wat teen u in opstand kom nie?+ Esegiël 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Jehovah het vir hom gesê: “Trek deur die stad, deur Jerusalem, en jy moet ’n merk maak op die voorkoppe van die mense wat sug en steun+ oor al die verfoeilike dinge wat daarin gedoen word.”+
21 Haat ek nie dié wat u intens haat nie, o Jehovah,+En het ek nie ’n weersin in dié wat teen u in opstand kom nie?+
4 En Jehovah het vir hom gesê: “Trek deur die stad, deur Jerusalem, en jy moet ’n merk maak op die voorkoppe van die mense wat sug en steun+ oor al die verfoeilike dinge wat daarin gedoen word.”+