Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 ’n Toorngloed het my aangegryp weens die goddeloses+

      Wat u wet verlaat.+

  • Psalm 119:136
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 136 Strome water het uit my oë gevloei+

      Omdat hulle u wet nie onderhou het nie.+

  • 2 Korintiërs 12:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Miskien sal my God my, wanneer ek weer kom, onder julle verneder en sal ek oor baie van dié treur wat vroeër gesondig het+ maar nie berou getoon het oor hulle onreinheid en hoerery+ en losbandige gedrag+ wat hulle beoefen het nie.

  • 2 Petrus 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 want dié regverdige man het deur wat hy gesien en gehoor het terwyl hy onder hulle gewoon het, van dag tot dag sy regverdige siel gepynig weens hulle wettelose dade—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel