Psalm 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,En tot my God het ek om hulp bly roep.+Uit sy tempel het hy my stem gehoor,+En my hulpgeroep voor hom het toe in sy ore gekom.+ Psalm 116:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar ek het die naam van Jehovah aangeroep:+“Ag, Jehovah, verskaf tog aan my siel ontkoming!”+
6 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,En tot my God het ek om hulp bly roep.+Uit sy tempel het hy my stem gehoor,+En my hulpgeroep voor hom het toe in sy ore gekom.+