2 Kronieke 33:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+ Psalm 34:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hierdie geteisterde het geroep, en Jehovah het gehoor.+En uit al sy benoudhede het Hy hom gered.+ Romeine 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want “elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word”.+
13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+