Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+ Psalm 107:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+ Jona 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en gesê: “Uit my benoudheid het ek tot Jehovah geroep,+ en hy het my geantwoord.+Uit die buik van Sjeool het ek om hulp geroep.+U het my stem gehoor.+
13 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+
2 en gesê: “Uit my benoudheid het ek tot Jehovah geroep,+ en hy het my geantwoord.+Uit die buik van Sjeool het ek om hulp geroep.+U het my stem gehoor.+