Psalm 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want hy het die ellende van die geteisterde+Nie verag+ of verafsku nie;En hy het sy aangesig nie vir hom verberg nie,+En wanneer hy tot hom om hulp geroep het, het hy gehoor.+ Psalm 120:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 120 Ek het Jehovah in my benoudheid aangeroep,+En hy het my geantwoord.+
24 Want hy het die ellende van die geteisterde+Nie verag+ of verafsku nie;En hy het sy aangesig nie vir hom verberg nie,+En wanneer hy tot hom om hulp geroep het, het hy gehoor.+