Spreuke 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy wat onregverdigheid saai, sal maai wat skadelik is,+ maar die roede van sy grimmigheid sal tot ’n einde kom.+ Jesaja 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Ha, die Assiriër,+ die roede vir my toorn+ en die stok wat in hulle hand is vir my veroordeling! Jesaja 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah het die stok van die goddeloses verbreek, die staf van die heersers,+
8 Hy wat onregverdigheid saai, sal maai wat skadelik is,+ maar die roede van sy grimmigheid sal tot ’n einde kom.+