Psalm 125:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want die septer van goddeloosheid sal nie bly rus+ op die gebied wat deur die lot aan die regverdiges toegewys is nie,Sodat die regverdiges nie hulle hand na enige onreg sal uitsteek nie.+ Jesaja 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+
3 Want die septer van goddeloosheid sal nie bly rus+ op die gebied wat deur die lot aan die regverdiges toegewys is nie,Sodat die regverdiges nie hulle hand na enige onreg sal uitsteek nie.+
4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+