2 Samuel 22:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Hulle roep om hulp, maar daar is geen redder nie;+Tot Jehovah, maar hy antwoord hulle nie.+