Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 28:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+

  • Job 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Sal God sy geroep hoor

      As benoudheid oor hom kom?+

  • Spreuke 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 In dié tyd sal hulle my bly aanroep, maar ek sal nie antwoord nie;+ hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie,+

  • Jesaja 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+

  • Esegiël 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Mensekind, praat met die ouer manne van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kom julle om my te raadpleeg?+ ‘So waar as ek lewe, ek sal my nie deur julle laat raadpleeg nie’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”’

  • Miga 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel