Psalm 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe.+Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+ Psalm 148:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+
2 Skryf aan Jehovah die heerlikheid van sy naam toe.+Buig julle voor Jehovah neer in heilige feesgewaad.+
13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+