21 Verder het hy met die volk beraadslaag+ en sangers+ tot Jehovah opgestel en dié wat in heilige feesgewaad+ lof gebring het+ terwyl hulle voor die gewapende manne uit gegaan+ en gesê het: “LOOF Jehovah,+ want sy liefderyke goedhartigheid+ is tot onbepaalde tyd.”