Psalm 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Betuig dank aan Jehovah op die harp;+Speel melodieë vir hom op ’n tiensnarige instrument.+ Jesaja 24:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die vreugde van die tamboeryne is weg, die geraas van dié wat besonder uitgelate is, het opgehou, die vreugde van die harp is weg.+
8 Die vreugde van die tamboeryne is weg, die geraas van dié wat besonder uitgelate is, het opgehou, die vreugde van die harp is weg.+