Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 81:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Hef ’n melodie aan+ en neem ’n tamboeryn,+

      Die lieflike harp tesame met die snaarinstrument.+

  • Jeremia 7:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En ek sal uit die stede van Juda en uit die strate van Jerusalem die stem van verheuging en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid laat ophou;+ want die land sal niks anders as ’n verwoeste plek word nie.’”+

  • Jeremia 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Want só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Kyk, ek laat uit hierdie plek voor julle oë en in julle dae die stem van verheuging en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid ophou.’+

  • Hosea 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal beslis al haar vreugde,+ haar feeste,+ haar nuwemane+ en haar sabbatte en al haar feestye laat ophou.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel