Psalm 56:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 In eenheid met God+ sal ek sy woord loof;In eenheid met Jehovah sal ek sy woord loof.+ Jesaja 42:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Jehovah het ter wille van sy regverdigheid+ behae daarin geskep om die wet+ groot en luisterryk te maak. Hebreërs 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Op hierdie manier het God, toe hy hom voorgeneem het om die onveranderlikheid+ van sy voorneme in oorvloediger mate aan die erfgename+ van die belofte te toon, met ’n eed ingetree,
21 Jehovah het ter wille van sy regverdigheid+ behae daarin geskep om die wet+ groot en luisterryk te maak.
17 Op hierdie manier het God, toe hy hom voorgeneem het om die onveranderlikheid+ van sy voorneme in oorvloediger mate aan die erfgename+ van die belofte te toon, met ’n eed ingetree,