Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+ Hebreërs 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+
10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+