Psalm 40:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat dit u behaag, o Jehovah, om my te verlos.+O Jehovah, snel my tog te hulp.+ Psalm 70:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maar ek is geteisterd en arm.+O God, tree tog gou vir my op.+U is my hulp en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+O Jehovah, moenie te laat wees nie.+ Psalm 71:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 O God, moenie ver van my af bly nie.+O my God, snel my tog te hulp.+
5 Maar ek is geteisterd en arm.+O God, tree tog gou vir my op.+U is my hulp en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+O Jehovah, moenie te laat wees nie.+