Psalm 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+ Spreuke 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat die goddeloses betref, hulle sal van die aarde af uitgeroei word;+ en die verraderlikes sal daarvan weggeruk word.+
6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+
22 Wat die goddeloses betref, hulle sal van die aarde af uitgeroei word;+ en die verraderlikes sal daarvan weggeruk word.+