Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 59:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Weens die sonde van hulle mond, die woord van hulle lippe;+

      En laat hulle gevang word in hulle trots,+

      Ja, weens die vervloeking en die bedrog wat hulle voortdurend uitspreek.

  • Jeremia 18:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Laat ’n geskreeu uit hulle huise gehoor word, wanneer u skielik ’n rowerbende oor hulle bring.+ Want hulle het ’n kuil gegrawe om my te vang, en valstrikke het hulle vir my voete verberg.+

  • 2 Timoteus 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Aleksander,+ die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen—Jehovah sal hom na sy dade vergeld+—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel