Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 38:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar dié wat my siel soek, span valstrikke,+

      En dié wat hulle vir my rampspoed beywer, het van teëspoed gepraat,+

      En die hele dag bly hulle bedrog mompel.+

  • Psalm 64:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle hou by slegte taal;+

      Hulle praat daarvan om valstrikke te verberg.+

      Hulle het gesê: “Wie sien dit?”+

  • Psalm 140:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Dié wat hulleself verhef, het ’n val vir my verberg;+

      En toue het hulle soos ’n net langs die pad uitgesprei.+

      Strikke het hulle vir my gestel.+ Sela.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel