Job 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 My broers het hy ver van my verwyder,+En dié wat my ken, het hulle van my afgewend. Psalm 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dié wat my liefhet en my metgeselle is, bly ver van my plaag af staan,+En dié wat my goed ken, het op ’n afstand gestaan.+
11 Dié wat my liefhet en my metgeselle is, bly ver van my plaag af staan,+En dié wat my goed ken, het op ’n afstand gestaan.+