Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Vanuit die standpunt van almal wat my vyandiggesind is,+ het ek ’n voorwerp van smaad geword,+

      En vir my bure in groot mate,+

      En ’n skrik vir my kennisse.+

      Wanneer hulle my buite gesien het, het hulle van my af weggevlug.+

  • Psalm 38:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dié wat my liefhet en my metgeselle is, bly ver van my plaag af staan,+

      En dié wat my goed ken, het op ’n afstand gestaan.+

  • Psalm 69:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Vir my broers het ek iemand geword wat vervreemd is,+

      En ’n uitlander vir die seuns van my moeder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel