13 Dawid het toe vir Natan gesê:+ “Ek het teen Jehovah gesondig.”+ Hierop het Natan vir Dawid gesê: “En Jehovah sien u sonde oor.+ U sal nie sterf nie.+
22 Daarbenewens het Hiskiʹa gespreek tot die hart+ van al die Leviete wat met voortreflike oordeelkundigheid teenoor Jehovah gehandel het.+ En hulle het die vasgestelde feesmaal sewe dae lank geëet+ en gemeenskapsoffers+ gebring en belydenis gedoen+ aan Jehovah, die God van hulle voorvaders.