Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 39:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het sy hom aan sy kleed gegryp+ en gesê: “Kom lê by my!”+ Maar hy het sy kleed in haar hand gelaat en gevlug en na buite gegaan.+

  • Spreuke 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 om jou te bewaar van die vreemde vrou,+ van die uitlander wat haar woorde vleiend gemaak het.+

  • Spreuke 22:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Die mond van vreemde vroue is ’n diep kuil.+ Wie deur Jehovah veroordeel word, sal daarin val.+

  • Spreuke 23:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want ’n prostituut is ’n diep kuil+ en ’n uitlandse vrou is ’n nou put.

  • 1 Korintiërs 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wat! Weet julle nie dat onregverdiges God se koninkryk nie sal beërf nie?+ Moenie mislei word nie. Geen hoereerders+ of afgodedienaars+ of egbrekers+ of mans wat vir onnatuurlike doeleindes+ aangehou word of mans wat by mans lê+

  • 1 Korintiërs 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Vlug vir die hoerery.+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat hoerery beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel