Spreuke 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want soos ’n heuningkoek bly die lippe van ’n vreemde vrou drup,+ en haar verhemelte is gladder as olie.+ Spreuke 6:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 om jou te bewaar van die slegte vrou,+ van die gladde tong van die uitlandse vrou.+
3 Want soos ’n heuningkoek bly die lippe van ’n vreemde vrou drup,+ en haar verhemelte is gladder as olie.+