Job 6:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Onderrig my, en ék sal stilbly;+En laat my insien watter fout ek begaan het.+ Spreuke 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Gee aan ’n wyse, en hy sal nog wyser word.+ Gee kennis aan ’n regverdige, en hy sal in kundigheid toeneem. Openbaring 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+
9 Gee aan ’n wyse, en hy sal nog wyser word.+ Gee kennis aan ’n regverdige, en hy sal in kundigheid toeneem.
19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+