Psalm 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Foute—wie kan hulle onderskei?+Verklaar my onskuldig aan verborge sondes.+ Psalm 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hou u kneg ook terug van vermetele dade;+Laat hulle nie oor my heers nie.+Dan sal ek volkome wees,+En ek sal onskuldig gebly het aan baie oortredings. Spreuke 19:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die spotter moet jy slaan,+ sodat die onervarene skerpsinnig kan word;+ en die een met begrip moet tereggewys word, sodat hy kennis kan onderskei.+
13 Hou u kneg ook terug van vermetele dade;+Laat hulle nie oor my heers nie.+Dan sal ek volkome wees,+En ek sal onskuldig gebly het aan baie oortredings.
25 Die spotter moet jy slaan,+ sodat die onervarene skerpsinnig kan word;+ en die een met begrip moet tereggewys word, sodat hy kennis kan onderskei.+