Genesis 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+ Spreuke 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Laat jou waterbron geseënd wees,+ en verheug jou met die vrou van jou jeug,+ Jeremia 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Het jy van nou af tot my begin roep: ‘My Vader,+ u is die vertroude vriend van my jeug!+
24 Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat,+ en hy sal sy vrou aankleef en hulle sal een vlees word.+