Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 71:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want u is my hoop,+ o Soewereine Heer Jehovah, my vertroue van my jeug af.+

  • Spreuke 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 wat die vertroude vriend van haar jeug+ verlaat en wat die verbond van haar God vergeet het.+

  • Jeremia 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Gaan, en jy moet voor die ore van Jerusalem uitroep en sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Ek onthou nog goed die liefderyke goedhartigheid van jou jeug,+ die liefde toe jy verloof was,+ hoe jy agter my aan geloop het in die wildernis, in ’n onbesaaide land.+

  • Hosea 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En van dan af sal ek haar haar wingerde gee,+ en die Agorlaagvlakte+ as ’n deur tot hoop; en daar sal sy beslis antwoord soos in die dae van haar jeug+ en soos die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel