Eksodus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Spreuke 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die seun wat met insig optree, samel gedurende die somer in; die seun wat skandelik optree, is vas aan die slaap gedurende die oes.+ Spreuke 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ’n Kneg wat insig toon, sal heers oor die seun wat skandelik optree,+ en onder die broers sal hy in die erfenis deel.+
12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+
5 Die seun wat met insig optree, samel gedurende die somer in; die seun wat skandelik optree, is vas aan die slaap gedurende die oes.+
2 ’n Kneg wat insig toon, sal heers oor die seun wat skandelik optree,+ en onder die broers sal hy in die erfenis deel.+