Spreuke 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die seun wat met insig optree, samel gedurende die somer in; die seun wat skandelik optree, is vas aan die slaap gedurende die oes.+ Spreuke 14:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die welbehae van ’n koning is in die kneg wat met insig optree,+ maar sy grimmigheid is teen een wat skandelik optree.+
5 Die seun wat met insig optree, samel gedurende die somer in; die seun wat skandelik optree, is vas aan die slaap gedurende die oes.+
35 Die welbehae van ’n koning is in die kneg wat met insig optree,+ maar sy grimmigheid is teen een wat skandelik optree.+