Spreuke 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+ Efesiërs 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+ 2 Timoteus 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En verwerp dwase en dom twisvrae,+ in die wete dat dit stryery teweegbring.+
29 Hy wat nie gou toornig word nie, is oorvloedig in onderskeidingsvermoë,+ maar wie ongeduldig is, verhef dwaasheid.+
32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+